Laerskool Risiville

Laerskool Risiville

Share

06/06/2026

03/06/2026

🚨 HELP ONS OM HULLE VRY TE KRY! 🚨

Op Vrydag, 12 Junie, gaan dinge bietjie anders lyk by Laerskool Risiville! 😄

'n Paar van ons personeel en bekende gemeenskapslede gaan "toegesluit" word en daar is net een manier om hulle vry te laat...

❤️ BLOEDSKENKINGS! ❤️

Vir elke eenheid bloed wat geskenk word tydens ons SANBS Blood Drive, sal die "gevangenes" stap vir stap nader aan hul vryheid kom.

📅 12 Junie
⏰ 12:00 – 18:00
📍 Laerskool Risiville Sportsentrum

Kom maak 'n verskil. Elke bloedskenking kan tot 3 lewens red en elke eenheid bring ons gevangenes nader aan vryheid!

Bring jou familie, vriende, kollegas en bure saam. Kom kyk wie opgesluit word, ondersteun die uitdaging en help ons om hoop te gee waar dit die nodigste is.

💙 Saam bou ons 'n sterker gemeenskap.
❤️ Gee bloed. Gee hoop. Gee lewe.

Want your school to be the top-listed School/college in Vereeniging?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Van Eeden Laan Risiville
Vereeniging
1929