TOBA
27/10/2025
Nuwe numbers oppad ,ma nie dit wat jy d**k nie maar wel iets wat julle nodig het🙏🏾
02/10/2025
Daar is nog baie tyd vir die here om n move te maak , ja die jaar mag lyk asof hy klaar is , maar hou spasie vir God om n move te maak in jou lewe , hy is n God van Goeie dinge , Vinnige dinge en onverwagse dinge ,MAAK SPASIE VIR GOD OMTE MOVE IN JOU LEWE ‼️
Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Uitenhage?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Telephone
Website
Address
24 Suikerbekkie Street
Uitenhage
6241