NGK Suikerbos
18/05/2026
Pretstap om 08:00 by Suikerbos! 30 Mei 2026 daarna heerlike Vleisfees en Basaar. Maak die datum vas.
15/04/2026
π NG Kerk Suikerbos Basaar & Vleisfees π
π 30 Mei 2026 | π Vanaf 09:00
Kom geniet βn heerlike dag vol lekker kos, gesellige kuier en pret vir die hele gesin! π
π Vleistafel β maalvleis, wors, patties & biltong
π Worsbroodjies
π Kerrie & rys
π² Potjiekos
π₯ Pannekoek
π° Poedingtafel
π§ Tuisgebak & lekkernye
π§΅ Handwerk & unieke items
β Tee- en koffietuin
π¬ Snoepie
πΆ Musiektafel
π Wit olifant tafel (boeke & skatte)
β¨ Daar is iets vir almal β bring jou familie en vriende saam en kom ondersteun ons gemeente!
π Ons sien jou daar!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Website
Address
Dabchick 1
Three Rivers
1941
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 13:00 |
| Tuesday | 09:00 - 13:00 |
| Wednesday | 09:00 - 13:00 |
| Thursday | 09:00 - 13:00 |
| Friday | 09:00 - 13:00 |
| Sunday | 09:00 - 10:00 |