Die Woelwaters
Die Woelwaters hou koekverkoping die 27ste Maart 2020, almal is welkom om te kom koop, Compagnecresent 23 Strand net agter die Boland Kollege, verkope is vanaf 9:00 tot 17:00 terwyl voorraad hou, u kan my kontak op 0721781187 (Thora) om u bestelling te plaas, daar sal koeke, terte, cupcakes en vele meer verkoop word. Groete Thora
Die Woelwaters is 'n dagsorg wat omgee vir jou kind, ons werk met 'n kurrikulum wat opvolg op die kurrikulum van die skole, ons kinders doen baie goed op skool, en ons nasorg se huiswerk word met hulle ordentlik gedoen, daar is nog plek oor vir kinders wat ons vir die toekoms wil voorberei, sonder geweld, net liefde en geleerdheid, groete Thora Louwrens
23/04/2019
hali het woelwaters besoek
15/11/2018
Die kinders het geleer van gesond eet en self lekker geeet. Hulle het dit baie geniet, baie dankie Heide en Halli vir julle fantastiese werk
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
23 Compagne Street
Strand
7140
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 18:00 |
| Tuesday | 07:00 - 18:00 |
| Wednesday | 07:00 - 18:00 |
| Thursday | 07:00 - 18:00 |
| Friday | 07:00 - 18:00 |