PALS Learning Support

PALS Learning Support

Share

Photos from PALS Learning Support's post 08/12/2022

We LOVE these kiddies!!!

Tussen 5 skole, lank, kort, oud, jonk, meisie of seun… Dit maak nie saak nie… ons was net mens saam..

Vreeslik lekker dromme gespeel vir ons afsluiting..

Ek is trots op elke siel se harde werk! Sal oorlog toe gaan met so span! ❤️

Photos from PALS Learning Support's post 15/09/2022

Een baie spesiale dogtertjie…❤️

Louise, een van ons PALS goudwerd RO juffrouens, maak leer lekker met n regte partytjie! Die storieboek karakter verjaar.

09/06/2022

Post van 7 Junie 2022

“Tip” 3 oor idees om jou kind te bemagtig wanneer hy/sy struikel. Ek hoop dit help daai groot vraag: “Hanteer ek dit korrek?”

07/06/2022

Ek is ook n mamma…ek is soms verstom oor hoe baie mammas dieselfde voel oor hulle reaksies op hul kinders se struikelblokke. Die vraag kom so gereeld op: “Hanteer ek dit korrek?”

Ek het so paar wenke (“tips”) wat ek met julle wil deel oor die volgende paar dae. Hierdie is kort en kragtige wenke om jou positiewe reaksie te ondersteun.

🌿PALS bied ook leiding vir ouers oor spesifieke werk wat ouers tuis kan doen om hul kinders te ondersteun.

Want your school to be the top-listed School/college in Strand?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Strand
S-7140