DSND

DSND

Share

The Company focuses on providing quality, affordable accommodation and care options to the elderly and people who would like to retire in a community

Photos from DSND's post 19/06/2026

🎩 Hoededag by DSND! 🎩

Vandag het Fedics 'n heerlike Hoededag by DSND se drie aftreeoorde – Altena, Ametis en Serenitas – aangebied.

Ons inwoners het behoorlik uitgehaal met hul kreatiewe en pragtige hoede, en daar was selfs 'n prys op die spel vir die beste hoed! Saam met 'n heerlike bord kos en baie lag en gesels, het dit vir 'n besonderse dag gesorg.

Baie dankie aan al ons inwoners wat met soveel entoesiasme deelgeneem het. 'n Spesiale woord van dank ook aan Fedics en al die personeel wat gehelp het om die dag so suksesvol en onvergeetlik te maak.

Dit is hierdie spesiale oomblikke wat ons gemeenskap so besonders maak.

Photos from DSND's post 12/06/2026

Winterkoud? Nie by Ametis Aftree-oord!

Onder leiding van mev. Susan Albertyn het 'n groep toegewyde helpers gister heerlike pannekoek vir die inwoners en personeel van Ametis Aftree-oord gebak.

'n Opregte dankie aan mev. Albertyn (borg van die pannekoek), Dr. en mev. Botha, mev. Sumin de Bruin, mev. Ansie van der Merwe en mej. Lenette Swart vir julle omgee en diensbaarheid.

Dit was heerlik en word opreg waardeer!

Want your practice to be the top-listed Clinic in Strand?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Altena Road
Strand
7410

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00