Hectic Biltong
Ons is 'n klein eenman besigheid wat in 1999 begin is deur Keith en Lizaan Henderson. Ons het eers net feeste en skou gedoen en toe in 2005 het ons 'n Hectic Biltong winkel in die Strand Square sentrum (Pick & Pay) Sentrum in die Strand begin. Ons glo nog aan vriendelike en persoonlike diens en sodoende hou ons die kwaliteit op die hoogste standaard.
Ons is weer hier by die kykNET Buite Ekspo op Moreson Plaas Malmesbury. Kom kry jou biltong ons wag vir julle.
kykNET
19/09/2025
Hectic Biltong Strand is opsoek na n op en wakker, goed versorgde, betroubare , vriendelike vrou vir permanente pos. Tussen ouderdom 45 en 55. Nie roker, Afrikaans spreekend, geen afhanklike kinders. Bereid wees om naweke ook te werk. Maandag tot Donderdag half dae, 3 Vrydae en 3 Saterdae voldag, met een volle naweek af. Ook eie vervoer. Stuur jou cv na [email protected] . Ons soek iemand lang termyn.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Strand
7140
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 18:00 |
| Tuesday | 08:30 - 18:00 |
| Wednesday | 08:30 - 18:00 |
| Thursday | 08:30 - 18:00 |
| Friday | 08:30 - 18:00 |
| Saturday | 08:30 - 16:00 |
| Sunday | 09:00 - 14:00 |