EXSELL

EXSELL

Share

Vet Report ep 52 – Oorlewing van pasgebore kalwers – AgriTV 01/12/2023

Dr. Danie Odendaal spreek sy kommer uit oor die voorkoms van Hartwater onder baie jong kalwers. Meer hieroor in Episode 52.

Vet Report ep 52 – Oorlewing van pasgebore kalwers – AgriTV

19/10/2023

Word deel van ons groot netwerk V-Plan deelnemers VANDAG!

Stuur die volgende inlogting deur, dat ons jou kan kontak!

- Naam & Van
- Selfoon nommer
- Distrik waar u boer
- Epos Adres
- Naam van u kuddeveearts
Na:
082 301 0648 - V-PLAN WhatsApp nommer
[email protected] - V-PLAN epos.
Of skakel my :
Ika van Niekerk
072 173 5705
[email protected]
of besoek ons webtuiste
www.v-plan.co.za

26/09/2023

Die nuwe teelseisoen is goed op dreef. Dit is egter nooit te laat om jou kudde se gesondheidbeplanning te prioritiseer nie.
V-Plan bied GRATIS riglyne en spesialiskennis aan vleisbeesboere vir die opstel of hersiening van 'n jaarlikse inentingsplan.
Neem deel aan die nasionale siektevoorkomingstelsel.
Indien jy belangstel, stuur vir ons die volgende inligting:
- Naam & Van
- Selfoon nommer
- Distrik waar u boer
- Epos Adres
- Naam van u kuddeveearts
Na:
082 301 0648 - V-PLAN WhatsApp nommer
[email protected] - V-PLAN epos.
Of skakel my :
Ika van Niekerk
072 173 5705
[email protected]
of besoek ons webtuiste
www.v-plan.co.za

Want your business to be the top-listed Business in Strand?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


C/O 22 La Casa Mariners Way
Strand
7140