The Merchant Hotel
03/10/2025
๐ถ๐พ Boeremusiek Naweek๐พ๐ถ
17 โ 18 Oktober 2025 ๐ป
Twee dae vol Boeremusiek, dans en kuier! ๐๐ช
๐ Akkommodasie: [email protected]
๐ Kaartjies: [email protected]
Moenie wag nie bespreek jou plek en wees deel van hierdie lekker musiekfees! ๐ฅณ
24/07/2025
๐โจ Oornag lag-lag! ๐ญ
Bly vir net R1 290 per nag B&B vir 2 persone by The Merchant Hotel en ontvang 2 komplimentรชre kaartjies vir die gewilde komedie, Ouma is op pad!
Geniet โn heerlike aand van lekker lag en ontspan.
Slegs geldig vir 7 Augustus โ bespreek nou, kaartjies is beperk!
๐ Bespreek hier: https://lakeumuzi.co.za/the-merchant-hotel/
๐ Slaap in styl. Werk met fokus. Ontspan in gerief.
Welkom by Merchant Business Class Hotel โ jou luukse tuiste tydens enige sakebesoek of naweek wegbreek.
Bespreek nou:
๐ https://lakeumuzi.co.za/the-merchant-hotel/
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the hotel
Telephone
Address
Kiewiet Street
Secunda
2302