Edu Prosperi
12/06/2026
Nuwe Edu Prosperi-sentrumhemde en baadjies vir ons leerders!
Ons is opgewonde om die splinternuwe sentrumhemde en baadjies bekend te stel! Met hul moderne ontwerp en gemaklike pasvorm laat hierdie hemde ons leerders nie net netjies lyk nie, maar versterk dit ook hul trots en gevoel van behoort.
Ons kan nie wag om ons leerders in hul nuwe hemde te sien uitblink en die Edu Prosperi-gees met trots uit te dra nie!
15/05/2026
COLOUR INSIDE OUT – R***e 2026
Maak gereed vir ’n aand vol kleur, lag, musiek en ongelooflike talent!
Kom ondersteun ons leerders by hierdie opwindende r***e wat beslis almal se harte gaan steel.
📅 23 & 24 Julie
🕠 17:30 vir 18:00
📍 Laerskool Goedehoop
EARLY BIRD kaartjies is te koop vanaf 24 – 29 Mei!
Early Bird Pryse:
Volwassenes – R85
Kinders onder 12 – R35
Moenie uitmis nie — kry jou kaartjies betyds!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the practice
Telephone
Website
Address
10 Steelpoort Street
Secunda
2302
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 13:00 |