Expectations Interiors
Something different than the usual store bought items, for the creative and free thinking individual. If you can imagine it, we can create it. All of our items are made with love and tender care.
16/08/2016
Chairs for an arty young man!
19/03/2016
Eetkamer stoele vir n kleurvolle kliënt- gedoen met Nostalgie Fabrics se unieke materiaal. Uniek nê!
16/03/2016
Ons het hierdie twee antieke stoele in ñ erg verwaarloosde toestand gekry.
Sommige delete van die raamwerk was so vrot dat dit oor gebou moes word, asook die een stoel se agtervoete.
Baie liefde, ñ paar lae olie en stoffeer werk later, spog die tweetjies met splinter nuwe rokke- reg om enige vaal hoekie op te helder!
Inbox my as jy belangstel.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Portion 75, Kromrivier
Rustenburg