Aquanetika

Aquanetika

Share

Aquanetika swemskool is geleΓ« in Protea Park, lekker warm verhitte, onderdak en binnehuise swembad. Baba swemklasse vanaf 6 maande word aangebied, waar ’n ouer saam swem en baba vertroud maak met die water en basiese beginsels van waterveiligheid leer. Waterveiligheid is die belangrikste aktiwiteit waaraan u kind kan deelneem. Opwindende waterveiligheid lesse word aangebied vanaf 3jaar met die aa

Photos from Aquanetika's post 14/11/2025

Today, we had the pleasure to celebrate our year end price given to the Ligkasteel Preschool kids! πŸŽ‰
Aquanetika sponsored their swimming lessons, transport, certificates, medals, and lucky packets. The children had an incredible time, making unforgettable memories and building confidence in the water every Friday. πŸ’™πŸŠβ€β™‚οΈ

We love being a part of their growth and fun-filled experiences. Thank you Ligkasteel for Aquanetika wonderful gift of being part of there lives and our amazing flowers and lighthouse frame it means the world for us.



🐑🐠🐬🐳

Vandag het ons die plesier gehad om ons jaareind prysuideleg wat aan die Ligkasteel Voorskool se kinders toegeken is! πŸŽ‰
Aquanetika het hul swemlesse, vervoer, sertifikate, medaljes en gelukspakkies geborg.
Die kinders het 'n ongelooflike tyd gehad, onvergeetlike herinneringe gemaak en elke Vrydag selfvertroue in die water opgebou. πŸ’™πŸŠβ€β™‚οΈ

Ons is so bevooreg om deel te wees van hul groei en prettige ervarings.
Dankie Ligkasteel vir Aquanetika se wonderlike geskenk om deel te wees van hul lewens en ons wonderlike blomme en lighuis raam, dit beteken die wΓͺreld vir ons.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


14 Olienhout Laan
Rustenburg
0305

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 16:00