Just keep scrapping

Just keep scrapping

Share

20/04/2026

Nes die dames wat in kwartaal 1 hierdie klas gedoen het se projekte klaar of amper klaar is... is dit tyd om kwartaal 2 dames se datums deur te gee...

Die projek is nogal groot.. redelik baie om te doen.. so die klas word opgedeel in 2 sessies... daarom die 2x datums by elke groep.

Indien hierdie datums jou nie pas nie en jy graag die klas wil bywoon. Kontak my gerus om te reël.

✂️✂️✂️













✂️✂️✂️

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Art

Telephone

Website

Address


4 Landros Street
Rustenburg
0299