Ons Winkel Rustenburg
Uit die wins van die verkope stel ons studiefondse asook gemeenskapshulp beskikbaar. Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Persone met gestremdhede
• Ouer persone
Dít realise
28/05/2026
By ons sal jy iets ouds, iets mooi, iets intresant vind. Maar kom kyk self.
Ons is saterdag 30 Mei oop. 9-13
224A Beyers Naude
☎️ Johan 0836720449
Onthou vriend, geen uithou, eerste kom eerste kry.
27/05/2026
Nog baie om te sien. Waarvoor wag jy, kyk maak vandag nog n draai.
224A Beyers Naude
☎️ Johan 0836720449
Onthou geen uithou.
21/05/2026
Ons het iets van als.
224A Beyers Naude
☎️ Johan 0836720449
Onthou geen uithou.
07/05/2026
Kom kry jou winskopie.
Nog baie meer om te sien.
Ons is Saterdag 9 Mei oop 9-13.
224A Beyers Naude
☎️ Johan 0836720449
Geen uithou. Eerste kom eerste kry.
#
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the organization
Telephone
Address
224A Beyers Naude Drive
Rustenburg
2999
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 12:00 |