My Melkman

My Melkman

Share

To make use of this service, please contact us either telephonically or by e-mail, so that we can forward (+27)824957548

"My Melkman" is a service that will deliver bread and milk to the residents of Rustenburg. To make use of this service, please contact us either telephonically or by e-mail, so that we can forward you the registration documents to sign up and become part of this wonderful initi

03/12/2012

Goeie dag Rustenburgers.

Melkman is opsoek na 'n betroubare, lojale en toegewyde drywer om bvanaf Januarie by ons groeinde besigheid aan te sluit. Die persoon met 'n kode 8 bestuurslisensie hê, en moet profesionëel en vriendelik wees. Ons by melkman streef daarna om 'n hoë kwaliteit diens aan die gemeenskap van Rustenburg te lewer, en die persoon moet 'n mense mens wees wat omgee vir ander, om by ons misie in te pas. Inboks my gerus, as daar belangstelendes is wat voldoen aan die voorwaardes.

22/06/2012

Goeie more aan al ons kliente...

Wat n bitter koue Vrydag is dit nou nie, hoop almal is lekker warem aangetrek.

In die winter is dit heel lekker om op te staan en n heerlike koppie koffie te geniet, kom by die yskas en besef daar is nie melk nie, nou moet jy uit die koue gaan en melk gaan koop, probleem opgelos! Melkman kom lewer elke oggend tussen agt en vyf vars brood en melk af, so dis glad nie meer nodig om in jou pjs te klim en na die naaste petrol stasie te gaan vir melk.

Kom sluit nog vandag by ons aan vir vinninge en vriendelike diens.

Geniet die naweek koue naweek...

Groete
Melkman....

28/05/2012

Goeie more...

Wat n heerlike winters oggend is dit nie vanoggend nie, aflewerings het baie goed gegaan en ons kan nie voor bly nie.

Melkman verwelkom al ons nuwe kliente, dankie vir jul ondersteuning.

Geniet die week wat voorle.

Groete
Melkman...

21/05/2012

More...

Wat n baie koue winters more is dit nie vandag nie.

Hoop dat jul almal n heerlike uitgeruste naweek gehad het.

Melkman is baie ingenome om aan te kondig dat ons nou 2 L koeldranke ok aflewer.

Inbox Melkman met jou email adress en Melkman stuur vir jou die pryslys...

Gaan besoek ons op www.mymelkman.co.za

Groete

Melkman..

http://www.mymelkman.co/

16/05/2012

Hello almal...

Ons is vandag in jou omgewing om flyers uit te deel net om vir julle meer te kan vertel van melkman, en die van julle wat nog nie deel is van Melkman nie, ons hoop om van julle te hoor.

Melkman is besig met groot ontwikkelinge, sou hou ons dop!!!

Gaan besoek ons gerus op ons web blad by www.mymelkman.co.za

Vriendelike groete
Melkman...

Want your business to be the top-listed Shop in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Sentraal Rustenburg
Rustenburg
0300