Die Berg Huis
23/06/2026
Nog n eerste jag agter die rug!!!
Baie geluk aan ons jagters en baie geluk met julle eerste bokke.
31/05/2026
Hier is 'n paar foto's van ons jagters wat die naweek by ons kom kuier het.
Ongelukkig was daar hierdie keer geen geluk met die jag nie, maar hopelik sal die volgende besoek meer suksesvol wees.
Baie dankie dat julle ons besoek het. Ons vertrou dat julle die verblyf geniet het en sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
13/05/2026
Baie geluk met julle jag wimpie hoop julle het dit vreeslik geniet ☺️
10/05/2026
Happy mother's day
10/05/2026
Baie geluk met julle jag Tyler tweede jaar by Die Berghuis vir hulle jag
03/05/2026
Op ons eerste jag vir die seisoen baie geluk met jou eerste bok...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the hotel
Telephone
Address
BS26
Rustenburg
0135