Meraki Photography
24/05/2026
Franké Van Rensburg & Hardus dankie dat ek julle Verlowing fotos kon afneem, julle twee is gemaak vir mekaar en ek kan nie wag om julle troue af te neem nie♡
19/04/2026
Thank you HJS Emission Technology - South Africa that you asked me to capture these moments. This was so much fun, even through the rain all these gentlemen kept on playing!!
14/12/2025
WoW is al wat ek kan sê!!! Die was vir my so mooi shoot om te doen, die 2 mense is gemaak vir mekaar!!! Franké Van Rensburg en Hardus julle is die mooiste 2 mense!!
07/12/2025
Hierdie was so lekker om so vrolike gesiggie af te kon neem vanoggend. Dankie dat julle my gevra het om die fotos vas te vang♡ Elsabe Brink Franacois Brink Christien Brink
06/10/2025
What a early shoot this was, but so Beautiful!!
Thank you Chadinha family for being up and ready so early♡
31/08/2025
Charney Pretorius Dankie dat ek julle memories kon vasvang. Julle is n pragtige gesin♡
09/08/2025
The Local Choice Pharmacy Rustenburg What a beautiful group of people, I had so much fun taking these🌸 Happy Women's Day!!
25/07/2025
Julle 2 het pragtig gelyk, en jul groot dag was amazing mooi dankie dat ek dit kon vasvang.
Thea Pretorius
13/07/2025
Sneak Peak!! Thea Pretorius dit was vir my regtig n voorreg om julle groot dag af te kon neem♡
Julle twee het stunning gelyk!!
22/06/2025
Charney Pretorius Julle is so pragtige gesin, en klein Jaco is die dierbaarste en vriendelikste ou seuntjie, hy gaan die beste boetie vir Janco wees.
Dankie dat ek die fotos vir julle kon neem♡
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0299