Rabbit Kidzz Bergsig - Rustenburg
05/06/2026
π Baie geluk aan ons oulike Maatjies van die Week! π
Ons is sommer baie trots op julle!
Baie dankie aan Rockofellos vir die heerlike bederfies vir ons maatjies! Julle liefde en ondersteuning word opreg waardeer!
Met baie liefde
Die Rabbit Kidzz
π°π°π°
04/06/2026
π°πΏ Kom sΓͺ HALLO by Waterfall Mall! πΏπ°
Kom loer gerus in, kom gesels saam met ons en vind uit hoekom Rabbit Kidzz βn plek is waar klein hartjies groei, droom en blom.
ππ» Christelike Skool
π Liefdevolle & opgeleide personeel
π° Veilige omgewing
π Leer deur speel
π± Waar elke maatjie geliefd, waardevol en spesiaal voel
π
Donderdag 4 Junie β Sondag 7 Junie
π Waterfall Mall
Ons kan nie wag om al die nuwe klein hasies en families te ontmoet nie!
Liefde
π° Rabbit Kidzz Familie π°
01/06/2026
PomPoms! πβ¨
WOW, welgedaan julle!!! π
Julle was absoluut ongelooflik oulik! Ons is so trots op elkeen van julle. π₯Ήπ
Mens besef nie altyd watter groot oomblik dit is om voor mense te staan nie maar julle het daar gestaan met soveel selfvertroue! Julle het gedans, gelag, gesing en geskitter en ons naam so hoog gehou! πβ¨
Dankie vir elke glimlag, elke beweging en elke stukkie energie wat julle ingesit het. Julle harde werk het gewys en julle het ons harte sommer baie trots gemaak! π°π
Hou aan skyn, ons klein sterretjies! β
Met baie liefde
Rabbit Kidzz π°
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Website
Address
C/O Joubert Street And Boven
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 06:00 - 17:30 |
| Tuesday | 06:00 - 17:30 |
| Wednesday | 06:00 - 17:30 |
| Thursday | 06:00 - 17:30 |
| Friday | 06:00 - 17:30 |