At Braai Rustenburg

At Braai Rustenburg

Share

Kom besoek ons by @Braai Drive Thru net na die Rust Gold sirkel op die R24 Rustenburg

03/12/2025

๐ŸŽ„ Kersfees 2025 Special๐ŸŽ„
10 sakkies ysterhout en รฑ pakkie fire lighters โ€“ net R250!

Moeg vir hout wat brand soos โ€™n nat koerant? Kry ysterhout โ€“ die hout wat langer brand as jou skoonma se stories en warmer is as โ€™n Karoo-somerdag!

๐Ÿ’ฅ 10 sakkies vir net R250 โ€“ dis so goedkoop, jy sal d**k ons het die prys in 1998 vasgevries.
๐Ÿ’ช Brand stadig
๐Ÿ”ฅ Gee lekker hitte
๐ŸŒฒ Ruik soos โ€™n bos, nie soos jou buurman se braai nie
- Kom maak nou รฑ draai by op die R24 net na die Rust Gold sirkel.

25/08/2025

20c koop jou niks in die winkels nieโ€ฆ
maar by At Braai? ๐Ÿคซ

Kom ons sรช maar net โ€“ jy gaan nog daaroor praat!

๐Ÿ“ R24, Rustenburg | ๐Ÿ“ž 078 689 4242 | ๐ŸŒ www.atbraai.online

21/08/2025

As jy d**k โ€™n R1 munt is net vir โ€™n winkel trollieโ€ฆ d**k weer! ๐Ÿ˜‰
By At Braai gaan hierdie klein munt groot dinge doen!
Hou ons blad dop โ€“ jy wil nie hierdie een mis nie!

If you think a R1 coin is only for a shopping trolleyโ€ฆ think again! ๐Ÿ˜‰
At At Braai, this little coin is about to do BIG things!
Keep watching our page โ€“ you donโ€™t want to miss this!

๐Ÿ“ R24, Rustenburg | ๐Ÿ“ž 078 689 4242 | ๐ŸŒ www.atbraai.online

17/08/2025

Ons ๐Ÿšฃ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธ

14/08/2025

Wat kan โ€™n R1 muntstuk vir JOU beteken?
Miskien meer as wat jy d**kโ€ฆ
Hou ons blad dop โ€“ hier kom GROOT dinge, GROOT pryse en BAIE wenners!

What can a R1 coin do for YOU?
Maybe more than you thinkโ€ฆ
Keep watching our page โ€“ BIG things, BIG prizes, and LOTS of winners are coming!

๐Ÿ“ R24, Rustenburg | ๐Ÿ“ž 078 689 4242 | ๐ŸŒ www.atbraai.online

09/08/2025

Gelukkige Vrouedag, Dames!

Vandag vier ons die ware Queens van die braai โ€” diรฉ wat weet hoe om โ€™n vuur warm te hou, โ€™n bord vol te maak, en โ€™n geselsie aan die gang te hou. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿฅฉ

By sรช ons: Mag jou kole altyd gloei, jou vleis perfek wees, en jou glas nooit leeg nie. ๐Ÿฅ‚

Gelukkige Vrouedag aan al ons wonderlike dames in Rustenburg en verder!

๐Ÿ“ R24, Rustenburg
๐Ÿ“ž +27 78 689 4242

Want your business to be the top-listed Shop in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


R24
Rustenburg
0299