UberKerk
06/04/2026
Kom wees deel van die Mooiste reis. God se hart vir jou is om in vryheid te kan leef💕💕
Bespreek jou plek hier💕
Hartbeespoort 💕
https://form.jotform.com/250733493750055
17/01/2026
Bybelstudie…🤩Dit gaan opwindend wees🤩 Ons gaan die Woord elke Maandag saam ontdek. Kom met ń verwagting🤩
13/01/2026
Wat Å„ wonderlike voorreg vir elke Graad 1 om die skooljaar te kan begin saam met die Here.
Mag julle altyd onthou julle is…
Nommer 1 in God se oë.
Hy ken jou op jou Naam.
Jy is nie alleen nie.
Goedheid en Guns
Ds Zelda Massyn
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Fatima Bhayat 165
Rustenburg
0299