Pretty Lady
21/03/2023
Onthou asb dat ek ook Shein & Alibaba bestellings doen. π₯³π₯³
Hoe dit werk:
πΊ *Shein Bestellings*
*Vat 2/3 weke
* Bestellings moet gemaak word voor die 28ste van elke maand.
*Jy kan bestel reg deur die maand, maar ek bestel net 1 keer per maand.
* 25% word by gesit vir customs & shipping.
* Jy kan goedjies op die app gaan screen grab wat jy wil bestel, ek post ook paar goedjies vir julle.
πΊ*Alibaba bestellings*
*Vat 4/5 weke.
*Bestellings word gedoen soos jy bestel.
*Jy kan bestel reg deur die maand.
* 25% word by gesit vir customs & shipping.
* Ek kan slegs goed bestel wat ek post omrede baie van die goed 'n minimum het van bv 10 of meer items. So ek post net goed wat 'n bestelling van minimum 1 of 2 het.
Die rede vir die 25% vir shipping en customs is omrede mens invoer belasting betaal op ELKE item wat die land binnekom, soms is dit baie meer soms is dit min so dis hoekom ek die 25% by sit.π€ Daar word shipping betaal as ek bestel en customs word betaal wane die pakkie die land binne kom.π
Shein se klere is baie mooi en bekostigbaar en ook baie goeie kwaliteit.
Alibaba se goed is ook goeie kwaliteit en baie bekostigbaar en daar is soveel oulike goed, vir die wat nie Alibaba ken nie dis soos Wish, verskillende goed beskikbaar (maar natuurlik baie meer betroubaar) jy kan alerhande goedjies daarop bestel (ek bestel glad nie klere op Alibaba nie, slegs op Shein).
As jy in Rustenburg is kan jy jou Shein/Alibaba pakkie self kom af haal, as jy ver bly gaan jy ongelukkig pudo moet betaal, dit is so vanaf R60 afhangende van die grootte van jou pakkie.πΉ
Shein het ongelukkig geen refunds nie, so maak seker jou sizes word reg gegee as ek bestel.
Alibaba het 'n refund/return opsie so ons kan altyd reelings maak as jy nie van iets hou nie of as iets nie reg is nie π»π»π»
Hier is die link:
πΊ *SHEIN*
https://chat.whatsapp.com/HZnIm3tkryKLGedP7gZLal
πΊ *ALIBABA*
https://chat.whatsapp.com/H5xozHhHQWZ5KbwFJydIJx
Pretty Lady - *SHEIN* πΉ WhatsApp Group Invite
04/03/2023
Helooo ππ
Vir bekostigbare dames klere join my groepie of gaan loer na my Catalogueπ»
Pretty Lady bestellings word weekliks gedoen so elke Saterdag/Sondag kan pakkies af gehaal word in Rustenburg, of elke Saterdag word pakkies gecourier landswyd vir die wat ver bly π₯³π₯³
Shein & Alibaba bestellings vat natuurlik langer omrede dit ingevoer word.π·
Kontak my gerus vir meer inligting of join my groepiesπΉ
ππ*Links:*ππ
π WhatsApp nr: 061 549 1519
πΊ *Pretty Lady Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/FTT9Xe3TibL7fq3YfUZPPf
πΊ *Shein Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/K0aJUd74KgJKn6xi5044gA
πΊ *Alibaba Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/DbO90wawqd8JscogxqCHZw
π *page:*
https://www.facebook.com/profile.php?id=100090324774030&mibextid=ZbWKwL
π *Facebook group:*
https://www.facebook.com/groups/2686421978167634/permalink/2686449944831504/
πΉ *Catalogue:*
https://wa.me/c/27615491519
03/03/2023
Toppie & broek
R90
Kleure:
Groen
Rooi
Swart
Geel
Sizes: SS, S, M, L
03/03/2023
Toppie & skirt
R95
Kleur:
Rooi
Geel
Swart
Sizes: SS, S, M, L
02/03/2023
ππ*Links:*ππ
π WhatsApp nr: 061 549 1519
πΊ *Pretty Lady Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/FTT9Xe3TibL7fq3YfUZPPf
πΊ *Shein Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/K0aJUd74KgJKn6xi5044gA
πΊ *Alibaba Bestellings*
https://chat.whatsapp.com/DbO90wawqd8JscogxqCHZw
π *page:*
https://www.facebook.com/profile.php?id=100090324774030&mibextid=ZbWKwL
π *Facebook group:*
https://www.facebook.com/groups/2686421978167634/permalink/2686449944831504/
πΉ *Catalogue:*
https://wa.me/c/27615491519
WhatsApp Group Invite WhatsApp Group Invite
26/02/2023
Termes & voorwaardes:
π»Ek kan courier na enige plek in SAπΏπ¦
π»Courier fooi is selfde as wat The Courier Guy my vraπ
π»Ek gebruik Pudo ook, maar slegs DOOR to LOCKER, nie anders om nie, pryse is volgens die locker sizes. π¦π¦
π»Ek lewer ongelukkig nie af nie, jy moet jou goedjies self kom optel (bo-dorp) π‘
π»Ek werk slegs met EFT betalings, ongelukkig geen COD (cash on delivery) nie.βΉοΈπ
π» Maak asb seker jou betalings reflect die dag voor ek gaan aankope doen, ek koop geen stock aan sonder dat die geldjie in my rekening wys nie. π΅
π» Ek hou geen voorraad by my nie, ek koop slegs aan op bestellings.
π» Gewone bestellings vat 4/5 dae,jy kan bestel Maandag tot Donderdag, dan kan jy jou bestellings kom afhaal op Saterdae/Sondae.
π»Shein bestellings vat 3/4 weke en word elke einde van die maand gedoen (jy kan bestel reg deur die maand, maar ek bestel net 1 keer per maand).
π» Alibaba bestellings vat 4/8 weke en word elke einde van die maand gedoen (jy kan bestel reg deur die maand, maar ek bestel net 1 keer per maand).
π»As iets nie pas nie het jy 4 dae om dit vir my trug te bring om te refund of om te ruil (dit tel nie vir Shein en Alibaba goed nie)
π» Ongelukkig geen refund op Shein en Alibaba nie, slegs refunds op gewone stock wat ek weekliks bestel.
π»As daar iets voud is met die item moet jy my in kennis stel van die voud DIESELFDE dag asb sodat ek dit kan omruil.π
π»Ek kry slegs 1 keer van dieselfde produk, so alles is while stock lasts.π’π
π»Ek kry elke 2de week paar nuwe items π₯³
π»Iets wat vandag beskikbaar is, kan dalk oor 3 dae uit stock uit wees of dit kan nog oor 'n maand in stock wees, dit hang maar af hoe gewild die item is.π±
π»Ek ontvang geen oproepe nie, slegs whatsapp boodskappe.πππ
π»Jy kan my enige tyd van die dag kontak ek sal trug skryf wanneer ek 'n tydjie het.π€π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Rustenburg