Loka Rustenburg

Loka Rustenburg

Share

16/01/2026

LOKA RUSTENBURG !

ASSEBLIEF volg ons op Leah-Mรจ Boutique ons is meer aktief op die blad weens Meta wat ons blok om Loka se naam te copy as die Rustenburg agent

Ons is ook aanlyn beskikbaar
www.leahme.co.za
En ons het nou die PAYFLEX betalings opsie beskikbaar
KOOP NOU EN BETAAL RENTE VRY TERUG

Jul is ook welkom om 'n whatsapp te stuur
0712443395

ONS IS HIER OM JOU TE HELP MOOI LYK EN MOOI VOEL !
๐Ÿ’Ÿ

25/11/2025

BLACK FRIDAY SALE
22 - 30 NOVEMBER
๐Ÿ–ค
Onthou om in te loer op ons web blad www.leahme.co.za en ons hoofblad Leah-Mรจ Boutique

Jy wil nie uitmis op al die winskopies nie !

16/05/2025

Laaste Savannah truitjies beskikbaar is small

R480

Alle bestellings kan per whatsapp geplaas word
0712443395
Ons courier landswyd

16/05/2025

Mooiste Magriet truitjie is nog beskikbaar in grootte 2XL

Lekkerste breistof en gemaklik oor die boudjies

R480

Alle bestellings kan per whatsapp geplaas word - 0712443395

29/04/2025

MOEDERSDAG KOMPETISIE !
๐Ÿ—ฃ
Ons wil graag 'n mamma die moedersdag bederf met 'n geskenk boksie ... en al wat jy moet doen is die volgende stappe volg ...
๐Ÿ’Ÿ

โ— Like & Share Leah-Mรจ Boutique &
Loka Rustenburg Harties se facebook blad
โ— Tag / Mention 5 dames in die post
โ— Share die post soveel en so ver as wat jy kan
โ— Plaas 'n foto van jou mamma op die post
โ— En sรช vir ons hoekom jou mamma die
moedersdag bederf verdien

* Wenner word 11 Mei aangekondig

Want your business to be the top-listed Clothing Store in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


R24
Rustenburg
0300

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00