Beautiful Health
12/05/2026
Dont compromise on quality because of price!!!
06/05/2026
Geleen...
Ek het op die prent afgekom. Dit het my rêrig diep getref.
As vroue — en veral as — gee ons heeltyd van onsself vir almal anders. Swangerskap. Kinders. Werk. Huis. Skoolgoed. Afsprake. Stress. Oorleef.
En êrens tussen alles… verloor ons onsself. Nie omdat ons nie wíl mooi voel of na onsself wil kyk nie…
maar omdat almal anders altyd eerste kom.
Ek sien dit elke dag in my behandelingskamer. Vroue wat amper skuldig voel om tyd vir hulleself te vat.
Wat sê “ek verdien dit nie eintlik nou nie.”
Of voel is “onnodig.”
Maar eerlik?
Jy maak ook saak.
Om na jou vel, jou liggaam, jou confidence en jou rus om te sien is nie oppervlakkig nie.
Dis deel van hoe jy jouself aan die gang hou terwyl jy alles en almal dra.
Partykeer is ’n behandeling nie net ’n behandeling nie. Partykeer is dit die enigste uur in die maand waar ’n vrou net kan asemhaal.
So hierdie is jou reminder 🤍
Moenie wag totdat jy heeltemal uitgebrand is voordat jy jouself kies nie.
— Sandra
Esthetiek
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
254 Beyers Naude
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 18:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 14:00 |