Betties
15/06/2026
Oorbel stands is weer terug in voorraad.
https://wa.me/c/27740189860
14/06/2026
Ek wil leef met God se hand wat my bewaar, Sy wysheid wat my lei, en Sy teenwoordigheid wat elke dag deel van my lewe is. Ek wil Hom in alles raaksien, op Hom vertrou en elke tree saam met Hom stap.
Nuwe stainless steel, gold plated hangertjies is op my katalogus gelaai.
Follow this link to view our catalogue on WhatsApp: https://wa.me/c/27740189860
10/06/2026
Almal vra my heeltyd vir leopard oorbelle, en ek verstaan hoekom!
Daar is net iets aan leopard wat altyd stylvol en tydloos bly. Dit pas by enige seisoen, enige geleentheid en enige uitrusting.
Hierdie oorbelle is beskikbaar op my WhatsApp katalogus:
https://wa.me/c/27740189860
08/06/2026
🩷🩷🩷
Bettie bellies....die perfekte afronding!!
Cindy Badenhorst
Strictly Come Coffee
Bethany Blooms
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |