Volkshulp 2000

Volkshulp 2000

Share

06/02/2025

Eerstens wil ons net van die geleentheid gebruik maak om u te bedank vir die getroue ondersteuning deur die jare. Sonder u ondersteuning sou dit moeilik vir Volkshulp 2000 gewees het om ons behoeftiges te help. Indien u ons kan help met 'n maandelikse donasie sal ons dit baie waardeer. Ons kos kaste is tans leeg en kan nie voorsien aan die behoeftes van ons mense nie. Indien u nie die skenking kan kom aflewer nie, sal ons, ons drywers stuur om dit te kom afhaal. Ons vra dat u asseblief Volkshulp 2000 se naam sal oor vertel aan vriende en familie. Met die groeiende aantal hulpbehoewende volksgenote in hierdie moeilke ekonomiese en politieke klimaat vra ons vir hulp asseblief.
Geseende dag vir almal
Groete

Want your organization to be the top-listed Non Profit Organization in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Steadlaan 246, Queenswood, PRETORIA
Pretoria
0186