Net Inheems
Net Inheems doen ook “Huisbesoek” waar ons jou aan’t huis van goeie raad en selfs ‘n plan voorsien. Inheemse plante, lae pryse en goeie raad, maak gerus ‘n draai!
Sekere boomsoorte (Ek kyk o.a. na julle, Rhus familie!) hou aan om onder op die stam nuwe takkies en lote te stoot. Hou maar net 'n ogie oop daarvoor en breek dit gereeld af sodat jy nie later die saag moet gaan haal nie.
Onthou om jou tuin deeglik deur te gaan vir peste, hulle ruk vinnig hand uit!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Pretoria