BCVO
15/07/2026
15/07/2026
🏆 LIGAWENNERS!
Baie geluk aan ons O/9A Noord-Transvaal-rugbyspan wat as ligawenners by die BCVO Winterspele gekroon is! 💙
Waterbergskool is besonder trots op Andries Visagie, wat deel was van hierdie kampioenspan.
Asof dit nie reeds 'n uitstekende prestasie is nie, het Andries ook 7 van die span se 15 drieë gedurende die toernooi gedruk. 🏉🔥
Dit is 'n merkwaardige bydrae en 'n prestasie waarop ons ongelooflik trots is.
Baie geluk, Andries! Mag hierdie net die begin van nog vele hoogtepunte wees. 💙💛
15/07/2026
🏆 LIGAWENNERS!
'n Span word nie op een wedstryddag gebou nie. Dit word gevorm deur ure se oefening, deursettingsvermoë, spanwerk en geloof.
Waterbergskool is besonder trots op Androux Cordier, wat deel was van die NTvl O/13B-rugbyspan wat as Ligawenners by die BCVO Winterspele aangewys is!
💙💛
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Rubensteinweg 745, Moreletapark
Pretoria
0181
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 15:00 |
| Tuesday | 07:00 - 15:00 |
| Wednesday | 07:00 - 15:00 |
| Thursday | 07:00 - 15:00 |
| Friday | 07:00 - 13:00 |