360 Throws

360 Throws

Share

Photos from 360 Throws's post 29/12/2025

Ons sien baie uit na ons 9-11 Januarie kliniek aangebied by Pilditch Saam met Prof Peet Du Toit van Tukies, Jeanine Van Der Merwe van Coach-Me-Now Awie van Zyl van 360 Throws en 360 Primal Fitness
Kom woon die besonderse kliniek by en kry die edge vir die 2026 atletiek seisoen.
Gooiers het nie wenpale nie, ons hou net aan met werk en verbeter. Scan die QR Code om in te skryf of gebruik die link
https://form.svhrt.com/69462e9201b82934ba8cce11

30/09/2025
Photos from 360 Throws's post 19/03/2025

Die volgende atlete van 360 Throws is deer na ASA se SAs in Kaapstad Groenpunt
Baie geluk aan Elke atleet ons is trots op julle

Noordwes
M23 Anroux van Zyl gewigstoot en diskus
D18 Martine van Aswegen gewigstoot

Gauteng Noord
D16 Avah Du Plessis diskus
S16 Divan Botha Gewigstoot en diskus
S16 Reinhardt Swart gewigstoot en diskus
S16 Zach Putter Diskus
D18 Johanne Lamprecht gewigstoot en diskus

Central Gauteng
D16 Dominique Nel gewigstoot en diskus
S18 Keanu Nel gewigstoot en diskus

Vaal Triangle: Ambro
S16 Darius Botha gewigstoot en diskus
D16 Mieke Welman gewigstoot en diskus
D18 Megan Wellman gewigstoot en diskus

Photos from 360 Throws's post 11/02/2025

Alle eer aan Ons Groot en Almagtige God
Resultate vir Saterdag 2025-02-08
Insamewerking tussen Awie van Zyl van 360 Throws en Ambro Botha van Mass Throws
Het ons atlete soos volg gevaar

Top 10 Check-Elog laerskole
Dogters 10 gewigstoot
Lilly du Plesis 25ste 06.02 (Kliniek)

Seuns 10 gewigstoot
Quewan Boylan 3de 9.29
J-Den Holmes 7de 8.79(pb) (Kliniek)
Ruben Prinsloo 9de 8.42m(Ambro)
Jarno Schweikert 16de 7.73

Dogters 11 gewigstoot
Jesica Treeby 24ste 7.27(pb)

Seuns 11 Gewigstoot
Dwayne Botha 11de 10.10
Luander Bruwer 16de 9.62 (Ambro)
Marcus van Aarde 22ste 8.93

Dogters 12 gewigstoot
Zaney Harmse 1ste 10.31 (Ambro)
Ray-lene Putter 5de 8.71 (pb)

Dogters 12 diskus
Zaney Harmse 2de 30.46 (Ambro)

Seuns 12 gewigstoot
Muller Potgieter 1ste 12.66
Jayden Gray 5de 10.77 (Kliniek)
Trigano van Stryp 10de 10.18 (Knliek)
Ruben Luus 11de 10.10 (Kliniek)
Janu Botha 18de 9.10 (Ambro)
Ruben Kriel 23ste 8.52 (oud lid)

Seuns 12 diskus
Muller Potgieter 2de 38.67(pb)
Jayden Grey 18de 27.31 (kliniek)
Tregano van Stryp 22ste 24.74 (kliniek)
Alnu Botha 23ste 24.31 (Ambro)

Dogters 13
Mieke Shlebusch 1ste 11.51 (naweke)
Michaela Manser 20ste 8.12

Dogters 13
Mieke Schlebusch 1ste 40.30
Ninah Masser 11de 27.10

Seuns 13 gewigstoot
Charl Kortman 1ste 13.84
Clayton Kewley 4de 10.93 (Kliniek)
Divan Verwey 11de 9.66

Seuns 13 Diskus
Charl Kortman 4de 35.58
Divan verwey 7de 31.94

Seuns 13 Spiesgooi
Charl Kortman 1ste 47.64

Curro Podium Final Hoerskole (1880 atlete, 61 Skole met tussen 40 tot 60 atlete per ietem)

Dogters 15 gewigstoot
Domunique Nel 5de 12.68
Gray Twaney 11de 12.06 (Klniek)
Mieke Welman 12de11.93
Anje Kruger 23ste 10.61
Shana Gerritsen 24ste 10.59 (oud lid)

Dogters 15 diskus
Avah Du Plessis 4de 36.34
Mieke Welman 8ste 34.32
Domunique Nel 15de 31.45(pb)
Shana Gerritsen 18de 30.10 (oud lid)

Seuns 15 gewigstoot
Dewaldt Roodt 2de 18.89 (PB)(1000 punte)
Darius Botha 3de 17.99 (971 punte) (Ambro)
Reinhardt Swart 7de 15.34
Dewan Schlebush 26ste 12.80
Druwan Bruwer 34ste 12.06(Ambro)

Seuns 15 diskus
Darius Botha 1ste 64.30 (1000 punte) (Ambro) (Darius kry beste veld atleet omdat hy 1971 punte gekry het in twee ietems)
Dewaldt Roodt 6de 55.64 (907 punte)
Reinhardt Swart 9de 53.48
Dewan Schlebush 11de 49.75
Druwan Bruwer 23ste 43.34
Zach Putter 24ste 42.95

Dogters 17 gewigstoot
Johanne Lamprecht 2de 16.00 (967 punte)
Megan Welman 14de 11.81 (Ambro)
Dogters 17 Discus
Johanne Lamprecht 2de 41.97 (923 punte)
Megan Welman 26ste 29.47 (Ambro)
Shelby Theologo 35ste 25.11 (nuwe lid)

Seuns 17 gewigstoot
Keanu Nel 10de 16.22
Suens 17 diskus
Keanu Nel 24ste 42.55

Summary
Uit 30 tot 50 atlete per ietem
5 x Goud
5 x Silver
2 x Brons
4 x 4de plekke
3 x 5de plekke

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Pretoria

Opening Hours

Monday 17:00 - 18:10
Tuesday 17:00 - 18:10
Wednesday 17:00 - 18:10
Thursday 17:00 - 18:10
Friday 17:00 - 18:10
Sunday 14:00 - 17:00