NGK Riviera-Jakaranda

NGK Riviera-Jakaranda

Share

Erediens 5 Julie Ons is vry 06/07/2026

Erediens 5 Julie Ons is vry Vryheid in Christus is volgens Galasiërs 5:13 - 26 in werklikheid 'n verbintenis aan die Heilige Gees. Dit kan vergelyk word met wanneer ons onsself as 'n teep

01/07/2026

🌿 Het jy Sondag se preek gemis?

Ons kyk so maklik vas in wat op die oppervlak gebeur. Emosies neem oor, ons gemoed word beïnvloed, en ons maak soms besluite sonder om God se groter prentjie raak te sien.

Maar as geseënde mense nooi die Heilige Gees ons om dieper te kyk – om God se werklikheid raak te sien, te ontdek waarmee Hy besig is en die avontuur aan te pak om deel daarvan te wees.

✨ Kyk of luister na die preek en ontdek hoe geestelike wysheid jou kan help om anders na jou lewe en omstandighede te kyk.

🎧 Spotify:
https://open.spotify.com/show/6xlpagiIRPtAAk7Mi0Je2n

🍎 Apple Podcasts:
https://podcasts.apple.com/us/podcast/riviera-jakaranda-gemeente/id1896618571?uo=4

📺 YouTube:
https://www.youtube.com/live/kC4PrYp2ZcA?si=28PD36ZXGlfKmiSM

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


125 Blake Street Riviera
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 10:00 - 12:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 10:00