NWGA
The National Wool Growers Association is a national commodity structure formed by commercial and communal wool sheep farmers in South Africa with the purpose of collectively representing the wool farmers in the country. The creation of an effective production environment. Constructive training and development programmes to improve the knowledge and skills of all farmers and farm workers. The accom
02/07/2026
Die Karoo Winter Wolfees het vanaand afgeskop met ’n spoggerige gala-aand, by die Rusoord Gasteplaas hier in Middelburg in die Oos-Kaap.
Wat vanaand so spesiaal gemaak het is dat die OVK beste enkelbaal en die OVK innovasie-kompetisiewenners aangekondig is.
Geluk aan:
• Annemarie Conroy wenner van die OVK beste enkelbaal kompetisie.
• Talitha Potgieter, wenner van die OVK innovasie-kompetisie met haar “Merino-wol Karoo-chic item”.
Karoo Winter Wool Festival Cape Wools SA OVK Plaas Media
26/06/2026
STERK GROEP WOON SPRINGBOKKOP WOLKLASKURSUS BY
Ervare produsente en hul bestuurders, die klassers van skeerkontrakteurs en vroue wie hulself wil bemagtig, was deel van die week se springbokkopkursus, wat in Trompsburg aangebied is.
NWKV springbokkopinstrukteur, Annelize Smit van Niekerk, en haar hulpinstrukteurs, NWKV produksie adviseurs Juan Venter en Eben van Wyk, skeerinstrukteur Lungani Maqakalana sowel as Herman Maartens van Lapersonne, moes bontstaan met indringende vrae van die bekwame deelnemers.
Baie dankie aan Francious en Tat Botha, wat hulle plaas en vagte beskikbaar gestel het om die kursus aan te bied.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
41A Pickering Street, Newton Park
Port Elizabeth
6045
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 15:30 |
| Tuesday | 07:00 - 15:30 |
| Wednesday | 07:00 - 15:30 |
| Thursday | 07:00 - 15:30 |
| Friday | 07:00 - 15:30 |