Kompaslewe
Of miskien verstaan jy nie die "kerk" ding nie en het vrae oor godsdiens... By ons is jy welkom, kom soos jy is! Kompas Christelike Lewe is 'n gemeente in die Stad, Afrikaans sprekend, waar ons passievol is oor mense en ernstig oor God. Met relevante woordbediening, 'n gemaklike (laid back) atmosfeer en Heilige Gees vervulde aanbidding kan jy God saam met ons beleef. En die belangrikste is dat jy
25/05/2015
Psalm 25 : 4 Maak my u wil bekend, Here,
leer my u paaie.
5 Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin,
want U is God, my redder.
In U stel ek elke dag my verwagting.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Port Elizabeth
6045
Opening Hours
| 09:00 - 10:15 |