Impetus

Impetus

Share

Ons is 'n plek waar geloof groei, liefde gedeel word en elkeen welkom is.

📍 Dienste aanlyn & in persoon
🤝 Gemeenskap & belangegroepe
🙏 Geloof in aksie Ons wil 'n gemeenskap wees wat oop is vir enigiemand wat op 'n geestelike reis om te groei in hulle verhouding met God. Mense wat emosioneel en geestelik in 'n goeie verhouding met hulself staan.

14 Junie 2026 - Lees Jou Bybel 13/06/2026

SONDAG 14 JUNIE BY IMPETUS
-09:00-
• Oggenddiens - Ons skop 'n nuwe reeks af, Lees Jou Bybel Bid Elke Dag. In hierdie reeks gaan ons gesels oor die dissiplines wat ons geestelike groei bepaal. Vrae wat beantwoord word is, "Is die Bybel nog relevant?", "Hoe lees ek die Bybel?", "Watter vertaling moet ek gebruik?", en meer.
• Die diens word uitgesaai op YouTube by hierdie skakel - https://youtube.com/live/MOlmDvCs5PI
Ons gaan Nagmaal gebruik tydens die diens, so, as jy aanlyn kyk kry brood en sap/wyn gereed vir almal wat saam kyk.
• Impetus Kids (5jr-gr4) en Fondasies (gr5-7) is tydens die oggenddiens.
• Na die diens hou ons 'n pannekoekfees!
-17:00-19:00-
• Die rooted jongmense hou hul eie diens! Hulle kuier vanaf 17:00 en die diens begin om 18:00.

14 Junie 2026 - Lees Jou Bybel https://impetus.co.zaAll music performed under licence CCLI #​13583​

Photos from Impetus's post 11/06/2026

Raai Wat Sing Ons Die Sondag!

Sien jou Sondag Oggend, 14 Junie 2026 - 09:00

Photos from Impetus's post 10/06/2026

6 Junie 2026
Dit was 'n wonderlike aand van lof en aanbidding saam met Retief Burger en sy orkes.
Foto's deur Kreatiewe Jy

7 Junie 2026 - In Ontsag 06/06/2026

SONDAG 7 JUNIE BY IMPETUS
-09:00-
Impetus se oggenddiens met Impetus Kids (5jr-gr4) en Fondasies (gr5-7) tydens die diens.
Die diens word lewendig uitgesaai op YouTube. Klik op hierdie skakel - https://youtube.com/live/VIOvVpGPX7g
-17:00-
rooted Jongmenskerk vir tieners & studente.

7 Junie 2026 - In Ontsag https://impetus.co.zaAll music performed under licence CCLI #​13583​

31 Mei 2026 - Impetus Kids OORNAME! 30/05/2026

SONDAG 31 MEI BY IMPETUS
-09:00-
• Die oggenddiens word oorgeneem deur Impetus Kids! 'n Baie spesiale diens wat jy nie kan mis nie. (Daar gaan gerugte rond dat daar popcorn gaan wees.)
• Die diens word op YouTube uitgesaai by die volgende skakel - https://youtube.com/live/QhGPLq22eTI
-17:00-
• Die rooted jongmense kuier vanaf 17:00 en hou hulle eie diens om 18:00.

31 Mei 2026 - Impetus Kids OORNAME! https://impetus.co.zaAll music performed under licence CCLI #​13583​

22/05/2026

Pinksterweek was sover 'n besondere tyd by Impetus en ons vier die koms van die Heilige Gees op Pinkstersondag, 24 Mei.
As jy enige van die dienste gemis het kan jy dit op Impetus Gemeente se YouTube kanaal kyk - https://www.youtube.com//streams

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Port Elizabeth?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


29 Circular Drive, Charlo (Fairview)
Port Elizabeth
6070

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:00
Tuesday 08:30 - 15:00
Wednesday 08:30 - 13:00
Thursday 08:30 - 15:00
Friday 08:30 - 13:00
Sunday 08:15 - 09:30
10:00 - 11:15