Kleinbegin Kleuterskool

Kleinbegin Kleuterskool

Share

21/06/2026
Photos from Kleinbegin Kleuterskool's post 28/05/2026

SKATTEJAG VIR FREDDIE SE VERE🪶

🐦 Freddie het vergeet om mooi na sy mamma en pappa te luister… en hy het ook glad nie mooi saam met sy maatjies gespeel nie! 😲
Toe gebeur iets baie vreemd… al Freddie se vere het uitgeval! 😱🪶🪶🪶
En raai waar het dit beland? Op Kleinbegin Kleuterskool se speelgrond! 🤭
Ons Kleinbeginmaats was sommer dadelik baie behulpsaam en het in ’n japtrap al Freddie se veertjies opgetel en gehelp om weer alles mooi bymekaar te kry. 🥰

By Kleinbegin leer ons elke dag hoe belangrik dit is om mooi te luister, vriendelik te wees en mekaar te help. 💛

Want your school to be the top-listed School/college in Polokwane?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Veldspaatstraat/Aloes-ingang
Polokwane
0700

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00