NG Kerk Pinetown
07/06/2026
Jammer vir die tegniese probleme vandag in die Erediens.
Hier is 'n stemopname van die diens.
7 Junie 2026.m4a Shared with Dropbox
05/06/2026
Ons Pannekoekspan gaan more by Kokkewiet Pre-Primere Amptelike Blad se sportdag pannekoek bak.
Waar: Gelofte Skool
Datum: 6 Junie 2026
Tyd: 9:00 - 12:00
Kom geniet 'n heerlike pannekoek of 2
02/06/2026
Baie dankie aan almal wat ons Bazaar bygewoon het en ook aan ons gemeente wat met die geleentheid gehelp het.
Thank you to our community for all the support
Teks: Handelinge 16:16-40
Tema: Die Gees help jou.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
St Johns Avenue
Pinetown
3610
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 15:00 |
| Tuesday | 09:00 - 15:00 |
| Wednesday | 09:00 - 15:00 |
| Thursday | 09:00 - 15:00 |
| Friday | 09:00 - 15:00 |
| Sunday | 08:30 - 16:00 |