Coetzees Ingelyf
Geen aanspreeklikheid kan aanvaar word vir enige foute of weglatings of enige skade of verlies wat volg uit die gebruik van enige inligting hierin of hierop vervat nie. Kontak altyd u regsadviseur vir spesifieke en toegepaste advies.”
Besoek gerus ons webtuiste http://www.coetzs.co.za of kontak ons kantoor by 056 811 2136.
24/02/2023
Volg hierdie skakel om die diens te volg: https://www.youtube.com/live/O0jUuSMlhJk?feature=share
Geagte kliente,
Ons word almal op een of ander wyse deur die Covic -19 pandemie beinvloed. Ons is oortuig dat ons met God se genade deur hierdie baie moeilike tyd sal kom op maniere wat net HY kan voorsien. Ons besef die noodsaaklikheid van en ondersteun die Regering se stappe om die verspreiding van die virus te beperk.
Intussen is dit egter so dat die lewe moet voortgaan en sal voortgaan, welliswaar seker nooit weer op dieselfde wyse as vantevore nie.
Wat betref ons Kantoor, was ons verplig om die kantoor tydelik fisies te sluit, maar ons personeel en onsself werk onverpoosd van ons huise af. Ons mag nie persoonlike kontak hê met ons kliente nie en ons d**k dit is in elk geval verantwoordelik om persoonlike kontak tans te vermy.
In die moderne era waarin ons lewe is dit beslis nie so 'n groot probleem as wat dit met die eerste oogopslag lyk nie.
U kan en ons nooi u ook uit om ons op enige van die volgende wyses te kontak indien u enige van ons dienste benodig of oor die algemeen net raad of ondersteuning benodig:
Per epos
Per Whats App
Per Telefoon
Cecile de Milander
[email protected]
Selfoon en Whats App
0824521424
Japie Coetzee Jnr
[email protected]
Selfoon en Whats App
0724036784
Japie Coetzee Snr
[email protected]
Selfoon en Whats App
0827717167
Kyk gerus ook na ons webblad waar die dienste wat ons lewer uiteengesit word en ook raad gegee word oor aspekte soos Boedels, Eiendomstransaksies, Boedelbeplanning en Belastingaangeleenthede.
www.coetzeesattorneys.com
As u ons kantoor skakel by 0568112136, sal u ook verdere inligting kan bekom wat ons van tyd tot tyd op 'n bandopname beskikbaar sal stel.
Ons kan ook reel om vitueel met u te konsulteer as dit u behoefte is.
Saam sal ons ook deur hierdie krisis kom.
Coetzees Ing het n TYDELIKE ontvansdame pos beskikbaar vir slegs 6 weke vanaf 3 Junie 2019.
Werksure is Maandae tot Donderdae 8:00 tot 13:00 en 14:00 tot 17:00 en Vrydae 8:00 tot 13:00 rn 14:00 tot 16:30.
Kontak asb Cecile de Milander sou u moontlik belangstel - [email protected] / 0658112136
Coetzees Ing beskik tans oor 'n pos vir 'n algemene tikster. Die salaris sal bepaal word aan die hand van u ondervinding.
Indien u belangstel handig asseblief u CV in by ons kantoor te Buitenstraat 25, Parys of stuur dit per e-pos na [email protected].
U is ook welkom om ons te skakel by 056 811 2136 indien u enige vrae het. Praat gerus met Mev Cecile de Milander.
Met geskikte kandidate sal dan ‘n onderhoud gereël word voor 28 September 2018.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the practice
Website
Address
Buiten Straat 25
Parys
9585
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 16:30 |