Oppi-Hoek
28/05/2023
17/05/2023
Is daar iemand wat Donderdag vanaf Parys na Koppies gaan. Iemand vanaf Britz wil Vir ouer persoon blomme stuur. Ons lewer nie daar af nie. Sal betaal vir vervoer. 0835663807
15/05/2023
Mooiste herfs
02/05/2023
Vir die gerief van ons kliënte gaan ek nog eers aanbly hier by Oppi-Hoek tot na Moedersdag. Ek gaan nog n 17de Moedersdag hierdie jaar hanteer. Dankie vir al die Moedersdae wat julle ons vertrou met julle bestellings. Daarsonder sou ek nie só lank hier kom wees nie.
Daarna sal die nuwe eienaar julle graag wil help..
Want your business to be the top-listed Interior Service in Parys?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
24 Philip Street
Parys
9585
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:30 |