LUCA
05/06/2026
Hoera! Ons wenner is ... 🎉
Baie geluk aan Helena Theron wat wegstap met Sunet du Plessis se roman, Groete uit Skotland! Stuur ons asb. 'n privaat boodskap om jou prys te eis.
Dankie aan elkeen wat deelgeneem het. Groete uit Skotland is hier beskikbaar: https://loom.ly/UClmqVQ
Lekker lees! 💜
04/06/2026
Madeleine Venter het heerlik gesels met Malene Breytenbach en Madelie Human oor hulle nuwe boeke, Die vrywilligers en Ter wille van, wat onlangs by LUCA verskyn het 🕊️
🎧 Kom luister saam na die potgooi hier:
Sielvolle verhale Het jy geweet dat daar Christelike fiksie in Afrikaans is? Ons het uitgewers in Suid-Afrika wat ’n baie hoë standaard handhaaf om seker te maak dat jy top gehalte Christelike fiksie in jou hartstaal kan lees. Madeleine gesels met twee welbekende skrywers, Malene Breytenbach en Madelie Human, oor ...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
162 Tonetti Street, Midpoint Business Park, Halfway House
Midrand
1685
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |