Gameways

Gameways

Share

18/08/2025

Vriende van GameWays
Dit is met ’n baie swaar en emosionele hart wat ons hierdie skrywe aan julle rig.
Ons as die eienaars, sluit die deure van ons maatskappy GameWays.
Dit was sekerlik die moeilikste besluit van ons lewens.
Oor die laaste 9 jaar was GameWays geken as ’n eerbare maatskappy van hoop wat waarlik daarna gestrewe het om ’n verskil te maak in die lewens van ons jong mense.
GameWays was meer as 'n besigheid, dit was vir ons en die personeel ’n bediening.
Ons is in die bevoorregte posisie om met integriteit en sonder skuld hierdie hoofstuk af te sluit. Hierdie besluit sal nie enige ouer, student, diensverskaffer, personeellid of werknemer finansieel te nakom nie.
Ons wil elke persoon wat betrokke was by GameWays en in ons passie gedeel het spesiaal bedank vir julle getroue ondersteuning, betrokkenheid en hulp.
Alhoewel hierdie reis tot 'n einde gekom het, sal die herinneringe vir altyd in ons harte bly.
Lourens en Isabella van Coppenhagen

Photos from Gameways's post 21/07/2025

Leer hoe om professionele wildheinings op te rig 🔨 'n Noodsaaklike vaardigheid vir enige natuurloopbaan!

Bespreekings vir ons Gap Jaar kursus is nou oop ! Vir meer informasie skakel ons gerus:
📞 +27 83 753 3837 | www.gameways.co.za | 📧 [email protected]
OF los jou epos adres dan kontak ons jou met meer inligting.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Lephalale?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Lephalale
0533

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 16:00