Witfontein Winkel

Witfontein Winkel

Share

25/12/2023
23/10/2020

Mariette (Nylstroom) is by die mark op 7 Nov.
Bring julle donasies, kom koop maskers, t-hemde en lootjies vir wonderlike pryse.

Soos almal bewus is van die Brande en skade in die Vrystaat die laaste paar dae, het ons goed ged**k om weer die "Boks vir n Boervrou" projek aan te pak... Maar die keer n bietjie anders.

Die Boere en hul gesinne, het nou ONS hulp nodig.

Merk die boksies as volg :
Boksie vir n Boervrou - Rooi
Boksie vir n Boer - Blou.
Boksie vir kinders - Geel.

Pak nie-bederfbare produkte/kruidenier,
Badprodukte ens.

Enige enige enige iets waaraan jy kan d**k wat die boere in nood kan help, hulle het ons hulp nodig!

Indien daar n kontant donasie geskenk word sal dit bydra vir die boere vir medisyne, voer ens vir die diere.

*ALLES WAT GESKENK WORD, WORD BOEKGEHOU*

Aflewering punte:

Mokopane - Corlet 0827109244.
Naboomspruit - Sulette- 072 404 2824.
Naboomspruit - Karen- 0823941507.
Nylstroom - Moriette 0798900232.
Warmbad - Leilani 0716721602.

Soos die boodskap versprei en mense uitryk sal daar nog aflewerings punte bekend gemaak word in ander dorpe.

Indien jy Meer betrokke wil raak by hierdie projek kontak: Lynette 082 823 3399 of Karen 0823941507

Benodig vir Diere: Breëspektrum-antibiotika en ander veemedisyne;
• Energielekke soos melassemeel en/of lekblokke;
• Gras, oesreste, mielies en enige ruvoer.
• Enige weiding wat uitgespaar is en afgestaan kan word;
• Pale, draad en omheiningsmateriaal om beskadigde infrastruktuur te probeer herstel;
• Plastiekpyp vir watervoorsiening; en
• Brandstof en vervoer vir skenkings OF
• Fondse om die bostaande te voorsien.

Stuur jou naam, van, e-posadres en kontaknommer aan Lynette du Plessis by 082 823 3399 of per e-pos aan [email protected]. Dui ook aan hoe jy wil help, uit die volgende opsies:
o Fondse
o Vervoer
o Medisyne
o Voer
o Gereedskap
o Ander

*_Versprei gerus hierdie boodskap so wyd as moontlik_*

Want your business to be the top-listed Shop in Lephalale?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


R33
Lephalale
0555

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15
Saturday 08:00 - 14:00