Serinity Simbras

Serinity Simbras

Share

After a constant struggle with Herd management we designed a system that counts your animals for you.

Photos from Serinity Simbras's post 28/01/2026

BM SKOON
BEK EN KLOU SKOON

Totale uitverkoop van Simbra Kudde weens verhuising. Hartbeesfontein area.

Die bulle wat gebruik word op die kudde is en was top geregistreede stoet (poena) bulle met Goeie melk en Speen syfers.

7 Dragtige Verse R17 500 elk

20 Verse reg vir die Bul R14 500 elk

(SOLD) 25 JONG koeie met 25 kallers. Die gemiddelde ouderdom van die koeie is 4.5 jaar oud. Die gemiddelde ouderdom van die kalwers is 2.5 maande oud. Geen ou koeie nie. R22000 elk

(SOLD) 21 koeie met 21 GROOT kallers. Die gemiddelde ouderdom van die koeie is 5 jaar oud. Die gemiddelde ouderdom van die kalwers is 5.5 maande oud. Geen ou koeie nie. R23000 elk

(SOLD) 50 Dragtige koeie, die meeste van hulle is 5 tot 6 maande dragtig. R18 500 elk

(SOLD) 1 Geregistreede stoet Poena bul 4 Jaar oud
R48000

(1 SOLD) 2 Kommersiele Bulle van 3 Jaar oud
R28000 elk

(SOLD) 4 2017/2018 koeie met 4 kallers. R20000 elk

(SOLD) 30 Trug hou Versies. Van hulle is al amper reg vir die bul R11500 elk

(SOLD) 1 Geregistreede stoet Poena bul
R36000

Whatsapp Dean vir meer inligting en fotos op 071 677 53 nege5

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Klerksdorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Farm
Klerksdorp
2570