CB Projects

CB Projects

Share

Photos from CB Projects's post 05/05/2025

Nog 'n suksesvolle takie afgehandel!😁 Vervanging van 'n deur en die opsit van 'n awning.

Het jy 'n takie wat gedoen moet word? Ons help graag!

Skakel ons vandag nog📲
Christopher: 078 253 0917
Brian: 083 462 3951

TikTok · deonepretorius 18/08/2024

CB Projects het die afgelope twee dae palisades geïnstalleer by 'n besigheid in Stilfontein.
Baie dankie Rickstop Jeep Accessories dat julle van CB Projects gebruik gemaak het!😁
Skakel CB Projects vandag nog📲
Christopher Van Der Westhuizen 078 253 0917

TikTok · deonepretorius Check out deonepretorius’s post.

Photos from CB Projects's post 04/01/2023

Ons sê dankie aan ons kliënt wat vir ons kiekies gestuur het van haar juwele rakkie, nadat sy al haar juwele gehang het😍😱

Skakel CB Projects vir:
Enige gebarste pype💦,
Lekkende krane🚰💧,
Loodgieter werk🪠,
Klein elektriese probleme⚡️🔌,
Staalwerk, houtwerk,
Algemene herstelwerk🛠 en vele meer...
Skakel Christopher op 078 253 0917 vir gehalte diens👨🏻‍🔧💯

Call CB Projects for:
Any burst pipes💦,
Leaking taps🚰💧,
Plumbing work🪠,
Small electrical problems⚡️🔌,
Steel work, woodwork,
General repairs🛠 and many more...
Call Christopher on 078 253 0917 for quality service👨🏻‍🔧💯

Want your business to be the top-listed Furniture Store in Klerksdorp?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Klerksdorp