Hoërskool Diamantveld

Hoërskool Diamantveld

Share

Op 28 Januarie 1935 kom daar in Kimberley 'n skool tot stand om vir Afrikaanssprekende leerders 'n tuiste te bied waar hul onbeskaamd hul kultuur kan uitleef en akademiese onderrig, geskoei aan 'n Christelike karakter en etos, in hul moedertaal kan ontvang. Gedurende die eerste jaar van sy bestaan was die skool bekend as die Afrikaansmedium Hoërskool van Kimberley. Die volgende jaar is die naam ve

01/07/2026

Baie geluk aan Maria Maiya! 💎

Hoërskool Diamantveld is ongelooflik trots op Maria Maiya, een van ons toegewyde netbal buiteafrigters, met haar aanstelling as TNC Umpire Administrator vir die Telkom Netball Championship wat van 5–10 Julie 2026 in Boksburg plaasvind.

Maria se passie, toewyding en liefde vir netbal maak haar 'n groot aanwins vir die sport. Ons wens haar alle voorspoed toe en weet sy sal hierdie verantwoordelikheid met onderskeiding vervul.

Baie geluk, Maria. Ons is trots op jou! 🏐

26/06/2026
23/06/2026

PROVINSIALE NETBALSPELER RYKER

Baie geluk aan Zane Rautenbach wat opgeneem is in die o/14 provinsiale netbalspan. Ons weet julle almal gaan julle provinsie met trots verteenwoordig.

Want your organization to be the top-listed Government Service in Kimberley?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Voortrekkerstraat 2
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00