Barber Corner
Mnr J Smit jy het vandag jou beursie by ons vergeet. jou hare en baard kom netjies maak daar by Red.
My laaste klient van die dag merk toe n beursie op daar waar jy gewag het vir jou b***t. Dis hoe ek jou voorletter en Van kon kry deur jou beursie oop te maak en wragties is daar n vuurwapen lisensie in.
So is daar toe vinnig n boodskap na Henko van Wildman gestuur. Hy het gese hul sal Maandag deur hul data gaan en sien of jy op hul sisteem is sodat ons net vir jou kan laat weet dis nie weg nie maar steeds in Barber corner.
Geseënde Kersfees aan almal.
19/11/2023
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
12 Fabricia Road
Kimberley
8301
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 16:30 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:30 |
| Thursday | 08:30 - 17:00 |
| Friday | 08:30 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |