VERF

VERF

Share

Sentraal in Suid-Afrika geleë vir nasionale distribusie. Die produk het reeds sedert 1981 die kwaliteitstoets deurstaan en is kompeterend met alle bekende handelsnaam-verwe. Die reeks bestaan uit Dekoratiewe, sowel as Industriële verf wat bestaan uit Grondlae (Staal, Sement en Hout), Dak&Plaveisel-Verf, Vloerverf, Binne-/ Buitemuurverf, Rubber-Seëllaers tot Implemente-Reeks Produkte vir Plaas- en Myntoerusting.

06/04/2026

GROOT AANKONDIGING!!! 🚨

KRYT gee jou nou die geleentheid om ekstra inkomste te verdien! 💰
Word ’n KRYT agent en verdien ’n winsgewende persentasie op elke blik wat jy verkoop.

Bou jou eie netwerk in jou dorp en omgewing, en groei saam met ’n trots Suid-Afrikaanse produk.

👉 Dis jou kans om iets vir jouself te bou.

Kontak ons vandag vir meer inligting en om aansoek te doen as ’n KRYT agent.

Marlyn
☎️ 071 117 3521
📧 [email protected]

Want your business to be the top-listed Home Improvement Business in Kimberley?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


33 Longstreet, Albertynshof
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 07:30 - 13:00