Laerskool Hermanus Primary
04/07/2026
Ons wens vir Juffrou Elzaan van der Merwe 'n wonderlike verjaarsdag toe!
Dankie vir die geduld, entoesiasme en sorg waarmee jy jou Graad 1-leerders elke dag ontvang. Jou energie, organisasie en bereidwilligheid om altyd in te spring waar nodig maak jou 'n besonderse deel van die LHP-familie.
Geniet jou spesiale dag!
30/06/2026
Laerskool Hermanus Primary is trots daarop dat sewe van ons netbalspelers gekies is om die Overberg te verteenwoordig tydens die jaarlikse Wes-Kaap Interdistrikte Netbaltoernooi wat van 15–18 Julie in Bredasdorp plaasvind.
Baie geluk aan:
• Olvido Jeptha
• Isabella Jordaan
• Iza Albrecht
• Karlien Barnard
• Khulun Jeptha
• Zanlie Faure
• Niné du Toit
Ons is ook besonder trots op drie van ons personeel wat as afrigters en spanbestuurders aangewys is:
• Zenobia Venter – o/11 Afrigter
• Elmé Smit – o/12 Afrigter
• Herley April – o/15 Spanbestuurder
Baie geluk aan elke speler en afrigter. Ons wens julle alle sterkte toe vir die toernooi.
29/06/2026
Wishing Mrs Jurien Strydom a wonderful birthday today!
Whether supporting learners through remedial education or stepping into the Grade 4 classroom when needed, thank you for your care, patience and willingness to always lend a helping hand.
We hope you have a fantastic birthday and a wonderful year ahead.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Address
Dirkie Uys Street
Hermanus
7200