Restorasiefontein Ministries RFN - Ministries

Restorasiefontein Ministries RFN - Ministries

Share

Die NOODSPENS kry voorraad SKENKINGS wat gegee word van buite af, die publiek. Ons VERTROUE is in VADER, om voorraad te hé ... Restorasiefontein MINISTRIES/Gemeente, is deel van Eghon Francis MINISTRIES. Ons is ook die GEESTELIKE TUISTE vir ALLE BIKERS. Rev UP your SPIRIT.

12/07/2026

▪️Hierdie is verseker n vastrapplekkie vir ons as kinders van die Yahweh. Nie net vir vandag nie maar vir elke dag.
Dit gee ons groot sekerheid, n blye versekering, in ons harte om te weet dat die ewige lewe saam met Yahweh ons Vader n belofte is vir die wat in Hom glo

01/07/2026

I JOHANNES 1:8-9 AFR53
[8] AS ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie. [9] As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.

20/06/2026

Maar ons is nie van dié wat terugdeins en verlore gaan nie; nee, ons glo en ons sal lewe"
📖Hebreërs 10:39

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Hermanus?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Vermont Hermanus Wp
Hermanus
7201

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Friday 09:00 - 12:00
17:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 12:00
17:00 - 20:00