SkyBar Hermanus
09/07/2026
At SkyBar, every hour is golden hour…
Join us.
📍SkyBar, Hermanus Waterfront
06/07/2026
Some things you build to last, some things you build to eat.
This basket is something you build to eat.
23/06/2026
RAAF kom Hermanus toe vir ’n baie spesiale intieme aand by Skybar op Donderdag 25 Junie!
Hierdie gaan ’n besonderse mooi en eksklusiewe vertoning wees met baie beperkte sitplekke beskikbaar — ’n nabye belewenis saam met RAAF waar elke lied, storie en oomblik gevoel gaan word. Maar moenie d**k die intimiteit beteken minder energie nie… RAAF hou beslis nie terug op die gees, rock ’n roll en emosie waarvoor hulle bekend is nie!
Kaartjies sluit ook ’n Raafontuur wynproe in, RAAF se eie wyn, wat die aand nóg meer spesiaal maak.
Skybar sal kos en drank verkoop, so kom gerus wanneer die deure oopmaak om seker te maak julle bestellings is betyds geplaas en gereed voor die vertoning begin.
Deure open: 17h00
RAAF Vertoning: 19h00
Kaartjies: R350 pp
Geen onder 18’s
Beperkte kaartjies beskikbaar. Geen voorafbespreekte of toegekende sitplekke nie.
Bespreek nou!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the establishment
Website
Address
Hermanus Waterfront, Cnr Marine Drive & Market Square Street
Hermanus
7200
Opening Hours
| Monday | 12:00 - 23:00 |
| Tuesday | 12:00 - 23:00 |
| Wednesday | 12:00 - 23:00 |
| Thursday | 12:00 - 23:00 |
| Friday | 12:00 - 23:00 |
| Saturday | 12:00 - 23:00 |
| Sunday | 12:00 - 23:00 |