Bishop Roland Miggels

Bishop Roland Miggels

Share

24/07/2026

Ons sien u Sondag aand by hierdie Magtige One day revival in Parkdene by die Civic🤗🔥🔥🔥

22/07/2026

🔥 SUNDAY NIGHT REVIVAL 🔥

Hierdie Sondag om 5uur die middag is dit weer tyd vir ons Sunday Night Revival!

Kom beleef die teenwoordigheid van God, kragtige lofprysing, opregte aanbidding en ’n lewensveranderende Woord.
Bring iemand saam – ’n vriend, familielid of buurman. Dit gaan ’n aand van seën, hoop en deurbrake wees.

Sondag | 17:00 pm

📍Parkdene Gemeenskap saal

Moenie dit misloop nie. Ons sien uit daarna om jou daar te verwelkom!

22/07/2026
Want your public figure to be the top-listed Public Figure in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


George