Multi Metal Projects
21/07/2026
Vakansie is verby, maar nie almal het kinders in die skool nie. Wil julle wegbreek en vakansie gaan hou of dalk jag? Ons bou Canopies!
Hier is 2 wat ons onlangs klaar gemaak het.
Grys GWM en Wit Toyota Hilux D4D
27/05/2026
A change is as good as a holiday…From a old design to a new one🥰
Hier is ons 800 Trollie Braai en 600 Trollie Braai…lyk bietjie anders as vorige jare. Die Man met n Plan het so bietjie verander aan die design.
15/05/2026
Multi Metal Projects is 'n gevestigde maatskappy in George. Ons is hierdie maand 19 jaar oud.
As jy sny-en-buigwerk benodig, kan ons dit doen!
Jou nuwe huis benodig jy Balustrades?
Of jy benodig 'n nuwe braai? Draagbaar, ingebou of indruk? Enige grootte!
Dis amper winter... soek jy die ou houtkaggels? Ja, ons maak dit nogsteeds.
Wil jy gaan kamp? Benodig jy sleepwa of kappie vir dit?
Enige iets anders wat julle dalk soek, kom gesels gerus met die Man met Planne (Jaco Grobler).
Of stuur vir ons 'n e-pos!
Ons nuwe perseel is nou in 2 Stompstraat, George Industrial (net agter Margot Swiss)
🔥
Multi Metal Projects is a well established company in George. We are 19 years old this month.
If you need cutting and bending done, we can do it!
Your new home and need Balustrades?
Or you need a Braai? Portable, Built-in or Insert? Any size!
Its almost winter…looking for the old wood burn Fireplaces? Yes we can still make those.
Going camping? You need a Trailer or Canopy?
Anything else you might be looking for, feel free to contact the Man with Plans (Jaco Grobler).
Or send us an email!
Our new premises is now at 2 Stomp Street, George Industria(Just behind Margot Swiss)
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
George
6529
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 16:30 |
| Tuesday | 07:30 - 16:30 |
| Wednesday | 07:30 - 16:30 |
| Thursday | 07:30 - 16:30 |
| Friday | 07:30 - 13:00 |