Lesson Up Tutors

Lesson Up Tutors

Share

Ons bied ook hulp aan leerders met spesiale behoeftes of leerblokkasies. ‘n Bekwame B.Ed.

03/09/2020

✨❤️✨

29/08/2020

Spot on

30/07/2020

In hierdie tye van baie onsekerhede kan Lesson Up Tutors van hulp wees. As leerders hulp nodig het met Wiskunde, Tale of enige ander vak of probleemarea kan LUT geskakel word. Ons sal u leerder help om hul goed voor te berei vir die kwartale wat kom om ‘n moontlike agterstand te vermy. Die leerder sal ook toetse kan aflê waar u as ouer kan sien of hy/sy die werk onder die knie het - en so dan gemoedsrus kry.😌

Want your school to be the top-listed School/college in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


22 Wellington Street
George
6350

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00